Huishoudelike Skoonmaak Dienste - Montana

Huishoudelike Skoonmaak Dienste. Sit neer daai besem en ontspan – kontak my om die vuil werk te doen!┬áIs jy moeg daarvoor om jou vrye tyd te mors op huis skoonmaak? Wasgoed! Stryk! Skottelgoed! Beddens opmaak! Dis aaklig na ‘n lang dag by die werk, ne? Kontak my! Ek kan jou help met ‘n bediende om jou woning vinnig aan die kant te kry! Ek het verskeie opsies beskikbaar, van eenmalig en weekliks, tot permanent.

Ek verskaf professionele, betroubare huishoudelike skoonmaak dienste in die noorde van Pretoria, teen bekostigbare pryse. My diens areas sluit in Montana, Doornpoort, Sinoville, Annlin, Wonderboom en die Moot. Indien jy buite hierdie areas val kan een van ons ander franchises jou help. Gekwoteerde pryse is slegs beskikbaar vir my diens areas.

Huishoudelike Skoonmaak Dienste:

  • Eenmalige Skoonmaak (Once Off)
  • Weekliks
  • Permanent
  • Areas: Annlin, Doornpoort, Montana, die Moot, Sinoville en Wonderboom.

Kontak Inligting vir Huishoudelike Skoonmaak Dienste:

Website:

Contact Person:
Elana Strydom

Tel:
0768478780

Email:
elana@householdstaff.co.za

Address:
Plot 22
Klippan str
Montana
Pretoria