Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Dr. Gerhard Kok oogspesialis

Dr. Gerhard Kok is ‘n oogspesialis en oogchirurg in die Noorde van Pretoria. Verskeidenheid oftalmologiese dienste word gelewer, insluitend katarakchirurgie, gloukoom, ooglidchirurgie, retinachirurgie, strabisme-chirurgie, sifting vir diabetiese oogaantasting, ens.

Dienste Sluit In:

  • Katarakchirurgie
  • Gloukoom
  • Ooglidchirurgie
  • Retinachirurgie
  • Strabisme-chirurgi
  • Sifting vir Diabetiese Oogaantasting

Kontak Inligting vir Dr. Gerhard Kok Ingelyf (Oogspesialis / Ophthalmologist):

Kontak Persoon:
Gerhard Kok

Tel:
0125677411

E-pos:
praktyk@drkok.co.za

Webtuiste:
www.drkok.co.za

Adres:
Annlin Forum-gebou Suite 12,
Doretheastraat 3
Annlin