Aspigon Driving Academy in Pretoria offer qualified driving instructors and the best service in Pretoria. We use Toyota Tazz vehicles with dual controls to ensure optimal safety.

Bestuurskool in Pretoria met gekwalifiseerde instrukteers en die beste diens. Ons gebruik Toyota tazz voertuie met “dual controlls” om almal se veiligheid te verseker.

Ons kan u help met alle benodighede om u lisensie wettiglik en die eerste keer te kry:

  1. Leerling lisensie pakette
  2. Bestuurders lisensie pakette
  3. Studie materiaal
  4. Vooraf toets met ons afgetrede toets beampte en vele meer.

Skakel my gerus vir n Gratis kwotasie

Contact Details for Aspigon Driving Academy:

Contact Person:
Dawie Henrico

Tel:
083 259 3656 / 012 651 2554

Email:
aspigon68@telkomsa.net

Website:
www.aspigon.co.za