‘Spesiale Pensioenarisdae’


OK Grocer Doornpoort is in die besige Doornpark Winkelsentrum in Airportweg, en is die verskaffer van ‘n wye verskeidenheid produkte soos kruideniersware, vars vleis, groente, vrugte, skryfbehoeftes en ‘n bakkery wat smaaklike wegneemetes voorberei.

OK Grocer is gerieflikheidshalwe 7 dae ‘n week oop, en bied aan Spesiale Pensioenarisdae, Weeklikse Promosies, Bekwame Personeel, Kompeterende Pryse.

OK Grocer bied aan:

  • Kruideniesware
  • Bakkery & Wegneemetes
  • Groente & Vrugte
  • Vars Vleis
  • Skryfbehoeftes
  • Pensioenarisdae Maandae – Woensdae
  • Weeklikse Promosies
  • Besigheidsure – Maandae tot Saterdae, vanaf 07h00 tot 20h00, Sondae en Publieke Vakansiedae vanaf 7h30 tot 20h00.

OK Grocer Kontak Inligting:

Tel: 012 547 0752

Faks: 012 547 0753

Adres:
OK Grocer
Doornpark Winkelsentrum
Airport Weg 834
Doornpoort