‘Rekenaar Herstelwerk’
Channeltech bied die volgende:
- Rekenaar Herstelwerk
- Opgraderings
- Installasies
- Verkope van alle hardeware, sagteware and toebehore
Ons is beskikbaar vir herstelwerk alle ure en kan ook kom optel of aflewer. Ons het ‘n uitstekende kliĆ«nte rekord en is reeds 4 jaar in bestaan.
Kontak Besonderhede vir Channeltech:
Epos Adres:
info@channeltech.co.za
Telefoon nommer:
(+27) 012 547 5636
Adres:
149 Sandvygie Singel
Doornpoort
