‘Properties’


Beukes Properties is ‘n eiendoms agent in die Noorde van Pretoria. Ons het verskeie huise, meenthuise en woonstelle in die volgende areas: Annlin, Bon Accord, Sinoville, Wonderboom, Montana en Doornpoort. Skakel ons vandag vir die nuutste eiendomme beskikbaar op die mark!

Kontak Besonderhede vir Beukes Properties:

Tersia 082 606 0447