‘MMM Laundry Services’


Corrie en Henda Viljoen is die eienaars van MMM Laundry in Sinoville, en hulle streef daarna om die beste diens te lewer, met vriendelike personeel en professionele optrede.

Hul dienste sluit in was en droog selfdiens, was, droog en stryk vir die klient, droogskoonmaakdienste, matwasmasjienverhurings, asook verstellings.

MMM Laundry Dienste:

  • Selfdiens – was & droog.
  • Was & Droog & Stryk Diens.
  • Droogskoonmaakdienste.
  • Matwasmasjienverhurings.
  • Verstellings (Tailoring).
  • Open – Maandae tot Vrydae, 0600 tot 19:00: Naweke en Vakansiedae, 07:00 tot 15:30.

MMM Laundry Services Kontak Inligting:

Tel: 012 543 9085

Adres:
MMM Laundry Services
H/v Zambesi Drive & Marija Straat
Mirca Avenue
Sinoville