‘Miss and Mr Royal Ascot’


Miss and Mr Royal Ascot word aangebied op 3 Desember 2011 deur Claudi Esterhuizen, Little Miss Gauteng 2011, en sluit in ‘n modelkompetisie, ‘n ‘Charity Ramp Walk’ vir die publiek, asook ‘n swierige modeparade wat uit pragtige skeppings bestaan van bekende ontwerpers F Wilson, Rini en Leo James Designs.

Vir meer inligting oor hierdie opwindende geleentheid, kontak Morne Leigh of Rita Esterhuizen.

Miss and Mr Royal Ascot bied aan:

  • Datum – 3 Desember 2011, 10:00
  • Waar – Pure Joy Lodge.
  • Verrigtinge – Tradisionele Modeparade (swierige skeppings & hooftooisels), Modelkompetisie en ‘n ‘Charity Ramp Walk’ vir die publiek (hoed ‘n vereiste om te wen).
  • Fondsinsameling vir Liefdadigheid – ondersteun Jakaranda Kinderhuis & Imfundo Projek (Role Models Foundation).

Miss and Mr Royal Ascot Kontak Inligting:

Kontak Persoon: Morne Leigh
Tel: 072 154 2745
E-pos: morneleigh@gmail.com

Kontak Persoon: Rita Esterhuizen
Tel: 084 845 4716
E-pos: ritawatonesterhuizen@gmail.com

Adres waar Glansgeleentheid plaasvind:
Pure Joy Lodge
Kameeldrift
Pretoria