‘Meubels’


Wetherlys is die verkoper van kwaliteit meubels. Wetherlys bied ‘n wonderlike reeks meubels vir die tv kamer, eetkamer, kamers, kombuis en tuin! Hier is net ‘n paar van die meubelsoort wat Wetherlys in hul winkel bied: Banke, Stoele, Tafels, Koffie Tafels en baie meer.
Kontak Besonderhede vir Wetherlys:
Tel: 012 548 4356
Faks: 012 548 4357
Webwerf: www.wetherlys.co.za
Adres:
Winkel No. 23
Kolonnade Retail Park
Enkeldoorn & Zambezi Weg
Montana Ext. 87

Game winkels vir grootmaat huishoudelike, elektroniese en tuin produkte. Daar is ‘n Game winkel naby jou! Game Kolonnade bied goeie produkte teen lae pryse aan almal!
Game Produkte:
- Selfone
- TV’s
- Ketels
- Yskaste
- Meubels
- Wasmasjiene
- Gordyne
- en baie meer!
Kontak besonderhede vir Game Kolonnade:
Adres :
Kolonnade Winkel Sentrum
Zambezi Straat
Montanapark
0159
Kontak Persoon : Marcelle Smidt
Tel : +27 (0)12 548 3000/9
Epos: marcelles@game.co.za
Ure:
Maan – Vry 09:00 – 18:00
Sat – 09:00 – 18:00
Son - 09:00 – 16:00

