‘Katte’


dogcat

Die Doornpoort Diere Hospitaal spesialiseer in die gesondheid van huis diere soos honde, katte, voëltjies en meer. Die Doornpoort Diere Hospitaal het gekwalifiseerde veeartse en verpleegsters om die beste moonlike sorg aan jou diere te gee.

Kontak besonderhede vir Doornpoort Diere Hospitaal:

Tel: 012 547 1840

Epos: petvet@mweb.co.za

Adres:
512 Airport Rd
Doornpoort
Pretoria
0186

cute-puppy

Die Wet Nose Animal Rescue benodig jou Hulp hierdie Kersees. Daar is nie net ‘n tekort aan kos en kombersies nie, die Wet Nose Animal Rescue benodig ook die volgende goed, kan jy dalk help?

  • 2x Digitale kameras vir die inspekteurs
  • Vang nette en vang pale vir die inspekteurs
  • ‘n Veerpyl geweer vir die inspekteurs
  • Mikroskoop vir die kliniek
  • Honde tande skoonmaak apparaat
  • Honde Sleepwae
  • Perde Sleepwae (horsebox)
  • Trekker
  • 2x GPS
  • Silos vir die Honde kos
  • Plastiese honde hokke
  • Groen en rooi dakverf

Vir meer inligting skakel ons gerus by 013 932 3941