‘Doornpoort Muurtjie’


Dink julle, die inwoners van Doornpoort, nie dit lyk verskriklik sleg om op Airport weg te ry en jy sien daai Doornpoort muurtjie nie? Elke keer as ek daar verby ry dan lyk dit slegter.  Lewer asseblief jou kommentaar hier onder. Ons kan sekerlik iets doen aan die muurtjie wat so geverf word?

Ek dink ons reel ‘n dag, dan kom almal wat wil, by mekaar en ons maak die muurtjie weer mooi, en sit dalk ‘n skok draad of iets om die muurtjie vir as iemand weer wil kom k@k maak.

Wat dink julle?