‘Braam Pretoriusstraat’
Visser van Heerden Prokureurs / Attorneys is ‘n firma wat spesialiseer in ‘n wye verskeidenheid regswerk wat insluit die registrasie van verbande, aktevervaardiging, en belastingadvies. Beide die prokureurs – wat Jacques en Minisa van Heerden insluit – het ‘n LLM graad, en hul firma fokus op professionele transaksies, koste-effektiewe resultate en langtermynverhoudings.
Visser van Heerden Prokureurs / Attorneys spesialiseer in:
- Belastingadvies
- Kommersiele Reg
- Verbandaansoeke
- Aktevervaardigers
- Opstel van Testamente
- Boedelberedderaars
Visser van Heerden Prokureurs / Attorneys Kontak Inligting:
Tel: 012 543 2805
Fax: 012 543 2801
Sel: 082 365 4145 (Jacques van Heerden – LLB LLM Unisa)
Sel: 082 319 6984 (Minisa van Heerden – LLB LLM UP)
Epos: vheerj@hotmail.com / visserprokureurs@telkomsa.net
Adres:
Visser van Heerden Prokureurs / Attorneys
Braam Pretoriusstraat 421,
Magalieskruin
Pretoria
Anna Rossouw Eiendomme is gelee in Braam Pretorius straat, Magalieskruin, en sy is ‘n top agent met ‘n span van vier agente wat fokus op eerlike diens en bystand. Anna Rossouw Eiendomme is sentraal gelee naby die Kolonnade Winkelsentrum, kerke en skole.
Anna Rossouw Eiendomme:
- Goeie, Eerlike Diens
- Top Presteerder in Gauteng
- Registrasie van Eiendomme
- Gratis Hulp met verkryging van Lenings
Anna Rossouw Eiendomme Kontak Inligting:
Tel: 012 567 5061
Sell: 083 227 8510
Faks: 012 567 5264
Email: annavanzyl@wbs.co.za
Adres:
Anna Rossouw Eiendomme
Braam Pretoriusstraat
Magalieskruin
Pretoria
