Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Kliniese Sielkundige Pretoria Noord

Kliniese Sielkundige Pretoria Noord - Rita Watson

Kliniese Sielkundige Pretoria Noord. Rita Watson spesialiseer in ondersteuning en terapie met emosionele en gedragsprobleme van die hedendaagse lewe. Dit sluit in huweliksprobleme, gesinskonflik, traumatiese gebeure, depressie, en vele meer. As gekwalifiseerde kliniese sielkundige bied sy haar hulp aan vir Kliniese Depressie, Trauma, Prestasiedruk, Huweliksprobleme, ensovoorts.

Kliniese Sielkundige Pretoria Noord – Rita Watson:

  • Huweliksterapie
  • Ouerlike Konflik
  • Emosionele en Gedragsprobleme
  • Depressie en Selfmoordneigings
  • Prestasiedruk
  • Trauma – huisbraak, kaping, gewapende roof
  • Voorbereiding op Emigrasie
  • Ouerleiding
  • Kinders, Tieners en Volwassenes

Kliniese Sielkundige Pretoria Noord – Rita Watson Kontak Inligting:

Kontak Persoon:
Rita Watson

Tel:
084 845 4716

Epos:
ritawatsonesterhuizen@gmail.com

Adres:
Van Riebeeck rylaan
Pretoria Noord
Gauteng