Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Kinders by Dosyne Opvoedkundige Komedie

Kinders by Dosyne Opvoedkundige Komedie - Carnival City
image source: itickets.co.za

Kinders by Dosyne Opvoedkundige Komedie, “n een-man opvoedkundige komedie aangebied by die Mardi Gras Teater, Carnival City, Johannesburg, op Saterdag, 9 Desember 2017 om 7:00 pm. Na ‘n suksesvolle 4 jaar toer van sy uitverkoopte sukses “Die Stripshow” is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe een-man opvoedkundige komedie bekend te stel… KINDERS BY DOSYNE. Dit is ‘n eerlike en komiese blik op die uitdagings van ouerskap. Soms voel dit asof jy jou kind net wil foeter… dis okay! Solank jy net nie die volgende generasie opfoeter nie. Kom luister hoe hierdie man van 1 en pa van 5 dogters dit elke dag oorleef.

Kinders by Dosyne Opvoedkundige Komedie. Kom lag en huil saam met my oor die uitdagings van moderne ouerskap en hoe om nog tyd te vind vir mekaar in die huwelik. Ek gaan vir jou die top 10 opfoeters uitwys wat ons as ouers onbewustelik doen teenoor ons kinders, wat eintlik hulle net opfoeter.

Kinders by Dosyne Opvoedkundige Komedie Inligting:

AANBIEDING:
Een-man opvoedkundige komedie in Afrikaans
WAAR:
Mardi Gras Theatre, Carnival City
Century Rd & Elsburg Rd
Johannesburg, Gauteng
WANNEER:
Saterdag, 9 Desember 2017 om 7:00 pm
Deure open 6:00 pm
KAARTJIES:
Aanlyn besprekings by itickets.co.za
Telefoniese Besprekings – 0861000291
Bespreek: R150.00 – R175.00
ORGANISEERDER:
Tpk Produksies

Kinders by Dosyne Opvoedkundige Komedie Kontak Inligting:

Tel:
086 1000 291

Webtuiste:
https://itickets.co.za/events/385354

Adres:
Mardi Gras Theatre
Carnival City
Century Rd and Elsburg Rd
Johannesburg
Gauteng