Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Country Is Groot met Steve Hofmeyr

Country Is Groot met Steve Hofmeyr – Sun Arena @ Time Square, Menlyn Maine, Pretoria, op Vrydag 26 April 2019. Geniet Country is Groot met Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore, Riana Nel en Ricus Nel. Na die uitreiking van sy platinumverkoper album einde 2018, The Country Collection, is n groot country konsertn moet! Gehore kan uitsien na country treffers soos net Steve dit kan vertolk. Hy nooi ook van sy vriende om saam met hom die verhoog te deel.

Country Is Groot met Steve Hofmeyer – Sun Arena @ Time Square Informasie:

VERTONING:
Musiekkonsert – Country Is Groot met Steve & Vriende
KUNSTENAARS:
Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore, Riana Nel en Ricus Nel
WAAR:
Sun Arena @ Time Square, Menlyn Maine, Pretoria
WANNEER:
Vrydag 26 April 2019, 7:30nm
Duur 2 ure, geen pouse
KAARTJIE PRYSE:
R175 – R295
AFSLAG:
Kinders onder 2 jaar wat op ‘n volwassene se skoot sit, verniet
VERTONING BEGIN:
19:30
Deure open 18:30
PARKERING:
Veilige parkering in Parkade, betaal by ingang, R20 per voertuig
GESTREMDE FASILITEITE:
Rolstoel vriendelik met toegangsoprit, toilette en parkering beskikbaar
VERVERSINGS & ETES:
Kontantkroeg, kos en drinkgoed stalletjies
KAARTJIES:
https://online.computicket.com/web/event/country_is_groot/1271826327/

Kontak Inligting vir Country Is Groot met Steve Hofmeyer – Sun Arena @ Time Square:

Webtuiste:
www.suninternational.com/time-square/events/country-is-groot/

Physical Address:
Sun Arena @ Time Square
Menlyn Maine
209 Aramist Avenue
Menlyn
Pretoria