‘Rubbish Removal’ Category


Kry jou eie tuin gemors drom wat maandeliks leeg gemaak word. Franscher Dromdiens bied hierdie profesionele diens aan inwoners van Doornpoort en omliggende gebiede. Dit kos jou R65.00 per maand en ons kom maak die drom elke Dinsdag van elke week skoon. Gooi al jou tuin vuilgoed in hierdie drom!

Kontatk besonderhede vir Franscher Dromdiens:

Tel: 012 567 5678

Selfoon: 083 795 5678