Free ListingsSubmit your business listing for FREE!

Bier Biltong & Boerewors Fees 2018

Bier Biltong & Boerewors Fees 2018 - Pretoria Botaniese Tuine
image source: facebook.com/pretoriafeeskarnaval/

Bier Biltong & Boerewors Fees 2018 – Pretoria Botaniese Tuine. Amper tyd vir die Bier Biltong en Boerewors Fees!!! Bespreek aanlyn by Plankton Mobi of koop jou kaartjies by die hek – R100 Volwassenes en R50 kinders 3-12jaar.
Onthou dat Spreading the Love n drop-off punt by die hekke gaan hê – bring asb al jou ou baba- en kinderklere, kombersies, doeke, melk en enige ander items vir hierdie ongelooflike projek!

Bier Biltong & Boerewors Fees 2018 is ‘n 3-dag fees vir die hele gesin! Uitstallers, vermaak, sangers, craft biertuin, dames kroeg, heerlike eetgoed, baie kindervermaak en pret kompetisies! Ons “Superhero event” vir die seuntjies en die “Fairies & Unicorns event” vir die dogtertjies gaan iets ongelooflik wees! Vir die manne is daar stoeiers wat sorg vir GROOT vermaak! Uitstekende kunstenaars en puik vermaak!
Sien jou daar! Jy mag nie uitmis nie!
Volledige program is beskikbaar op ons fb blad

Bier Biltong & Boerewors Fees 2018 Inligting:

WANNEER:
Vanaf 29 Junie 2018 tot 01 Julie 2018.
Vrydag, 29 Junie 2018 / Saterdag, 30 Junie 2018 / Sondag, 1 Julie 2018
TYD:
Vrydag en Saterdag: 09:00 – 21:00 / Sondag: 09:00 – 17:00
KOSTE:
R100 per Volwasse / Kinders 3-12: R50
WAAR:
Pretoria Nationale Botaniese Tuine, 2 Cussonia Avenue, Brummeria, Pretoria
DIE FEES SLUIT IN:
Uitstallers, Kunstenaars, Kinderkarnaval, Kompetisies, Vermaak, Biertuin
BESPREEK:
www.plankton.mobi
https://plankton.mobi/Events/EventBooking/2082d59e-03f0-456b-92c8-1ab37b78770b

Kontak Inligting for Bier Biltong & Boerewors Fees 2018:

Webwerf:
www.facebook.com/pretoriafeeskarnaval/

Adres waar Fees Plaasvind:
Pretoria Botaniese Tuine
2 Cussonia Avenue
Brummeria
Pretoria