December, 2009


logo-new-test-200

Pelican Web bied professionele webwerf ontwerp en instanthouding dienste in Pretoria Noord. Pelican Web is in Sandvygie Straat, Doornpoort. Ons webwerf ontwerp dienste begin by slegs R2000! Pakkette van Begin, Standaard tot Gevorderd, sluit in Epos adresse & Databasisse. Ons webwerf ontverp dienste sluit in HTML & WordPress Blogs.

Kontak Besonderhede vir  Pelican Web:

Epos:
info@pelican-web.co.za

Webwerf:
www.pelican-web.co.za

Tel:
(+27) 072 806 5851

Faks:
(+27) 086 590 9726

Adres:
Sandvygie Street,
Doornpoort
Pretoria
South Africa

logo-new-test-200

Pelican Web offers profesisonal website design, maintenance and hosting services. Pelican Web is situated in Sandvygie Street, Doornpoort. Website Design services start from only R2000! Packages from Starter, Basic to Advanced, including Emails & Databasis. Our Webs design services include HTML websites & WordPress Blogs.

Contact Details for Pelican Web:

Email:
info@pelican-web.co.za

Website:
www.pelican-web.co.za / www.pelicanweb.co.za

Tel:
(+27) 072 806 5851

Fax:
(+27) 086 590 9726

Physical Address:
Sandvygie Street,
Doornpoort
Pretoria
South Africa

Spar

Spar in Doornpoort is gereiflik en naby aan meeste Doornpoort inwoners. Ons produkte is altyd vars en ons waarborg inkopie ondervinding by ons Spar! On bied die volgende: Slaghuis, Bakkery, Vars Groente & Vrugte, Deli, Wyn, Slaai Kroeg en Lotto. Ons maak elke dag om 08:00 oop en sluit 20:00:

Kontak Besonderhede vir Spar:

Spar Tel: 012 547 0792

Tops Tel: 012 808 3966

Spar & Tops Adres:
Dr van der Merwe & Amandelboom Straat
Doornpoort

wetherlys

wamb0012_bayside_2_div copy_med

Wetherlys is die verkoper van kwaliteit meubels. Wetherlys bied ‘n wonderlike reeks meubels vir die tv kamer, eetkamer, kamers, kombuis en tuin! Hier is net ‘n paar van die meubelsoort wat Wetherlys in hul winkel bied: Banke, Stoele, Tafels, Koffie Tafels en baie meer.

Kontak Besonderhede vir Wetherlys:

Tel: 012 548 4356

Faks: 012 548 4357

Webwerf: www.wetherlys.co.za

Adres:
Winkel No. 23
Kolonnade Retail Park
Enkeldoorn & Zambezi Weg
Montana Ext. 87

Dink julle, die inwoners van Doornpoort, nie dit lyk verskriklik sleg om op Airport weg te ry en jy sien daai Doornpoort muurtjie nie? Elke keer as ek daar verby ry dan lyk dit slegter.  Lewer asseblief jou kommentaar hier onder. Ons kan sekerlik iets doen aan die muurtjie wat so geverf word?

Ek dink ons reel ‘n dag, dan kom almal wat wil, by mekaar en ons maak die muurtjie weer mooi, en sit dalk ‘n skok draad of iets om die muurtjie vir as iemand weer wil kom k@k maak.

Wat dink julle?